Matthew 25:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die wat dwaas was, het hulle lampe geneem en geen olie saamgeneem nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die vyf dwase meisies het wel hulle lampe saamgeneem, maar geen ekstra olie nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | En toe die wat dwaas was, hul lampe neem, het hulle geen olie met hulle saamgeneem nie. |
| Afrikaans 1983 | Die onverstandiges het hulle lampe gevat maar nie ekstra olie met hulle saamgevat nie, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die dwases het hulle lampe gevat, maar nie olyfolie met hulle saamgeneem nie; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die vyf dwase meisies het hulle lampe geneem, maar hulle het nie olyf-olie saamgeneem nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | *** |