Matthew 25:28 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Neem dan die talent van hom af en gee dit aan hom wat tien talente het.
Afrikaans (NLV) 2011 “Hy sê toe vir die ander: ‘Vat die muntstuk by hom en gee dit vir die een wat die tien muntstukke het.
Afrikaans 1933/1953 Neem dan die talent van hom weg en gee dit aan die een wat die tien talente het;
Afrikaans 1983 Vat die muntstuk van hom af weg en gee dit aan die een wat die tien het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Vat dan die talent by hom en gee dit vir die een wat die tien talent het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy sê toe vir sy ander slawe: ‘Vat die geld weg van hom en gee dit vir die slaaf wat die tien talente het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Vat hierdie bondel geld hier weg en gee dit vir die werker met die tien bondels. Hy weet wat om daarmee te doen.