Matthew 25:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En vyf van hulle was wys en vyf was dwaas. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Vyf van hulle was dwaas, maar die ander vyf was verstandig. |
| Afrikaans 1933/1953 | En vyf van hulle was verstandig en vyf dwaas. |
| Afrikaans 1983 | Vyf van hulle was onverstandig en vyf verstandig. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Vyf van hulle was dwaas en vyf was verstandig. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Vyf van die meisies was dwaas, en vyf was verstandig. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | *** |