Matthew 25:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En net so het hy wat twee ontvang het, ook ander twee gekry. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Net so het die een wat twee goue muntstukke ontvang het, ook sy geld verdubbel. |
| Afrikaans 1933/1953 | Net so het die een wat die twee ontvang het, self ook twee ander verdien. |
| Afrikaans 1983 | So ook die een wat twee gekry het: hy het 'n wins gemaak van nog twee. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Net so het die man met die twee nog twee wins gemaak. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die slaaf wat twee talente gekry het, het dieselfde gedoen en hy het nog twee talente bygekry. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die een wat twee bondels gekry het, het net so goed gevaar; hy het ook sy geld verdubbel. |