Matthew 25:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Waak dan, want julle weet nie die dag of die uur waarin die Seun van die mens kom nie.
Afrikaans (NLV) 2011 “Wees dus altyd wakker en gereed, want julle ken nie die presiese datum of tyd van my koms nie.”
Afrikaans 1933/1953 Waak dan, omdat julle die dag en die uur nie weet waarop die Seun van die mens kom nie.
Afrikaans 1983 “Waak dan, omdat julle nie weet op watter dag en uur dit sal gebeur nie.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wees dan waaksaam, omdat julle die dag en die uur nie ken nie.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus het toe gesê: “Julle moet ook wakker wees, want julle weet nie op watter dag en hoe laat in die dag die Seun van die mens sal kom nie.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Julle moet nie dieselfde fout maak as hierdie vyf wat nie gereed was nie. “Wees altyd gereed vir die koms van die Here. Hierdie waarskuwing is belangrik omdat ons nie presies weet wanneer Hy gaan kom nie. Dit bly ’n verrassing.”