Matthew 25:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarna het die ander maagde ook gekom en gesê: Here, Here, maak vir ons oop! |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Later kom die ander meisies toe ook en roep van buite af: ‘Meneer, Meneer, maak asseblief vir ons oop!’ |
| Afrikaans 1933/1953 | Later kom toe die ander maagde ook en sê: Meneer, meneer, maak vir ons oop! |
| Afrikaans 1983 | “Later kom die ander meisies ook daar aan en roep: ‘Meneer, Meneer, maak vir ons oop!’ |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Later kom die ander jongmeisies toe ook daar aan en roep, ‘Meneer, Meneer, maak vir ons oop!’ |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Later het die ander meisies gekom en gesê: ‘Meneer, Meneer, maak die deur oop vir ons.’ |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Later daardie aand kom die ander vyf uiteindelik daar aan. Maar die deur was klaar toe. Hulle het probeer roep: ‘Meneer, Meneer, maak die deur vir ons oop!’ |