Matthew 24:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dit alles is die begin van smarte.
Afrikaans (NLV) 2011 Maar dit alles sal nog maar net die begin van die swaarkry wees.
Afrikaans 1933/1953 Maar al hierdie dinge is 'n begin van die smarte.
Afrikaans 1983 Al hierdie dinge is geboortepyne, die begin van die nuwe tyd.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Al hierdie dinge is die begin van die geboortepyne.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hierdie dinge is die begin, julle sal dan begin om baie swaar te kry.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hierdie dinge sal oor en oor gebeur. Dit is egter niks in vergelyking met wat gaan kom nie. Hierdie dinge moet julle maar net waarsku om gereed te wees vir wat voorlê. Julle gaan baie swaarkry net omdat julle Christene is.