Matthew 24:50 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die heer van daardie dienskneg sal kom op 'n dag dat hy na hom nie kyk nie, en op 'n uur wat hy nie weet nie,
Afrikaans (NLV) 2011 sal die heer van daardie slaaf terugkom op ’n dag en tyd waarop hy nie voorbereid is nie.
Afrikaans 1933/1953 dan sal die heer van die dienskneg kom op 'n dag dat hy dit nie verwag nie en op 'n uur dat hy dit nie weet nie;
Afrikaans 1983 Die eienaar van daardie slaaf sal op 'n dag kom dat hy dit nie verwag nie, en op 'n uur wat hy nie vooraf weet nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) sal die eienaar van daardie slaaf op 'n dag kom wat hy nie verwag nie en op 'n uur wat hy nie weet nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) En eendag kom die eienaar van die slaaf skielik terug, hy kom wanneer die slegte slaaf dit nie verwag nie, en nie weet hoe laat die eienaar kom nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daardie werker gaan ontnugter word. Op ’n dag, as hy so dronk daar sit en die ander pla, gaan die voorman instap. Dit sal natuurlik wees wanneer hy dit die minste verwag.