Matthew 24:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want baie sal onder my Naam kom en sê: Ek is die Christus; en sal baie mislei.
Afrikaans (NLV) 2011 Baie mense sal in my Naam met die aanspraak kom: ‘Ek is die Messias,’ en hulle sal baie op ’n dwaalspoor bring.
Afrikaans 1933/1953 Want baie sal onder my Naam kom en sê: Ek is die Christus! en hulle sal baie mense mislei.
Afrikaans 1983 Baie sal onder my Naam kom en sê: ‘Ek is die Christus,’ en hulle sal baie mense mislei.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Want baie mense sal in my Naam na vore tree en sê, ‘Ek is die Christus!’ en hulle sal baie mense mislei.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) want baie mense sal my Naam gebruik en sê: ‘Dit is Ek! Ek is die Christus!’ En hulle sal baie mense bedrieg.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Sulke mense sal sommer skielik van êrens af kom en vir almal vertel dat dié een of daardie een die eintlike Messias is. En hulle sal dit regkry om baie mense te flous. Moenie sê Ek het julle nie gewaarsku nie.