Matthew 24:49 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) en sal begin om sy medediensknegte te slaan en saam met die dronkgesindes te eet en te drink;
Afrikaans (NLV) 2011 en hy begin die ander slawe aanrand en saam met die drinkers fuifpartye hou,
Afrikaans 1933/1953 en hy sy medediensknegte begin slaan en saam met die dronkaards begin eet en drink,
Afrikaans 1983 Dan sal hy die ander slawe begin slaan en saam met die dronkaards eet en drink.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en hy begin sy medeslawe slaan, en hy eet en drink saam met die dronkes,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dan begin hierdie slaaf die ander slawe slaan en hy eet en drink saam met die slegte mense wat altyd dronk is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) drink selfs in werkstyd en pla die hele tyd die ander werkers in hulle werk.