Matthew 24:47 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Voorwaar Ek sê vir julle, hy sal hom aanstel as heerser oor al sy besittings.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek verseker julle, hy sal hom oor al sy besittings aanstel.
Afrikaans 1933/1953 Voorwaar Ek sê vir julle, hy sal hom oor al sy besittings aanstel.
Afrikaans 1983 Dit verseker Ek julle: Hy sal hom aanstel oor alles wat hy besit.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) •Amen, Ek sê vir julle: Hy sal hom oor al sy besittings aanstel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek sê vir julle, en dit is seker: Die eienaar sal daardie slaaf die hoof maak wat vir al die goed van sy eienaar moet sorg.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) So ’n werker sal goed beloon word. Uiteindelik sal hy oor die hele fabriek aangestel word.