Matthew 24:46 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Geseënd is daardie dienskneg vir wie sy heer, as hy kom, besig sal vind.
Afrikaans (NLV) 2011 As die huisheer terugkom en vind dat daardie slaaf sy plig goed uitgevoer het, sal hy hom goed beloon.
Afrikaans 1933/1953 Gelukkig is daardie dienskneg vir wie sy heer, as hy kom, op hierdie manier besig sal vind.
Afrikaans 1983 Dit is die slaaf vir wie sy eienaar by sy tuiskoms so aan die werk sal kry. Gelukkig is hy!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Gelukkig is daardie slaaf wie se eienaar hom so aan die werk sal vind wanneer hy kom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer die eienaar terugkom en hy sien die slaaf is besig om alles te doen wat hy vir hom gesê het, dan sal daardie slaaf baie gelukkig wees.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dit is die persoon wat hard werk, of die voorman daar is om dit te sien of nie. Hy weet wat om te doen en doen dit.