Matthew 24:42 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Waak dan, want julle weet nie watter uur julle Here kom nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wees dus waaksaam, want julle weet nie watter dag julle Here kom nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Waak dan, omdat julle nie weet watter uur julle Here kom nie. |
| Afrikaans 1983 | Bly dus waaksaam, omdat julle nie weet watter dag julle Here kom nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ Bly daarom waaksaam, omdat julle nie weet op watter dag julle Here kom nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moet wakker wees, want julle weet nie op watter dag julle Here sal kom nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sorg dat jy die een is wat reg is sodat die Here jou saamneem wanneer Hy kom. |