Matthew 24:41 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Twee vroue sal by die meul maal; die een sal gevat en die ander een verlaat word.
Afrikaans (NLV) 2011 Twee vroue sal saam by die meul koring maal. Die een sal saamgeneem en die ander een sal agtergelaat word.
Afrikaans 1933/1953 Twee vroue sal by die meul maal; die een word aangeneem en die ander word verlaat.
Afrikaans 1983 Twee vroue sal by die meul koring maal, die een sal saamgeneem en die ander een agtergelaat word.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Twee sal by die meule maal – een sal saamgeneem en die ander agtergelaat word.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Twee vroue sal met dieselfde maalklippe koring maal, en God sal een vrou kies maar nie die ander een nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Net so sal twee vroue saam in die kombuis werk - Jesus sal die een kom haal en die ander een los.