Matthew 24:40 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dan sal twee in die veld wees; die een sal gevat en die ander een verlaat word.
Afrikaans (NLV) 2011 “Twee persone sal saam op die land werk. Die een sal saamgeneem word en die ander een sal agtergelaat word.
Afrikaans 1933/1953 Dan sal daar twee op die land wees; die een word aangeneem en die ander word verlaat.
Afrikaans 1983 Dan sal twee mense op die land werk, die een sal saamgeneem en die ander een agtergelaat word.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Dan sal daar twee op die land wees – een sal saamgeneem en die ander agtergelaat word.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dan sal twee mense in 'n koringland werk, en God sal die een mens kies maar nie die ander een nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Twee mans sal op dieselfde land werk - die een sal gereed wees vir die Seun se koms en die ander een nie. Daarom sal Jesus die een saamneem en die ander een los.