Matthew 24:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Jesus antwoord en sê vir hulle: Pas op dat niemand julle mislei nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Jesus het vir hulle gesê: “Wees versigtig dat niemand julle op ’n dwaalspoor bring nie.
Afrikaans 1933/1953 En Jesus antwoord en sê vir hulle: Pas op dat niemand julle mislei nie.
Afrikaans 1983 Jesus antwoord hulle: “Pas op dat niemand julle mislei nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jesus het hulle geantwoord: “Pasop dat niemand julle mislei nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus het vir hulle gesê: “Julle moet oppas dat niemand julle bedrieg nie,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Wees versigtig vir mense wat allerhande stories hieroor gaan versin,” sê Jesus toe vir hulle.