Matthew 24:37 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar soos die dae van Noag was, so sal ook die koms van die Seun van die mens wees. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Wanneer Ek, die Seun van die Mens, verskyn, sal dit gaan soos in die tyd van Noag. |
| Afrikaans 1933/1953 | En net soos die dae van Noag was, so sal ook die koms van die Seun van die mens wees. |
| Afrikaans 1983 | Soos dit in die dae van Noag was, sal dit ook wees by die koms van die Seun van die mens. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Want net soos in die dae van Noag, so sal die koms van die •Seun van die Mens wees. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer Ek, die Seun van die mens, kom, dan sal dit wees soos in die tyd van Noag. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Maar laat Ek julle ten minste nog ’n voorbeeld gee. Miskien help dit. Julle almal ken die verhaal van Noag. |