Matthew 24:36 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar van daardie dag en uur weet niemand nie, ook nie die engele van die hemel nie, maar my Vader alleen. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Tog ken niemand die presiese datum en tyd wanneer hierdie dinge sal gebeur nie — ook nie die engele of selfs die Seun nie. Dit weet net die Vader. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar van die dag en die uur weet niemand nie, ook die engele van die hemele nie, maar net my Vader alleen. |
| Afrikaans 1983 | “Maar niemand weet wanneer daardie dag en uur kom nie, nie die engele in die hemel nie en ook nie die Seun nie. Net die Vader weet dit. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Van daardie dag en uur dra niemand kennis nie, selfs nie die engele van die hemele nie, en ook nie die Seun nie, net die Vader alleen. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Niemand weet op watter dag en hoe laat in die dag Ek sal kom nie. Die engele in die hemel weet nie, ook nie Ek, die Seun, nie. Net die Vader weet dit. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “As julle na alles wat Ek gesê het nog nie tevrede is nie, maar die presiese uur, minuut en sekonde van die wederkoms wil weet, moet Ek julle teleurstel. Niemand weet wanneer die wederkoms gaan plaasvind nie, nie eens Ek nie. God en net Hy alleen sal daaroor besluit. |