Matthew 24:35 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die hemel en die aarde sal verbygaan, maar my woorde sal nie verbygaan nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Selfs al sou die hemel en die aarde ophou bestaan, sal my woorde nog vir altyd vas bly staan.”
Afrikaans 1933/1953 Die hemel en die aarde sal verbygaan, maar my woorde sal nooit verbygaan nie.
Afrikaans 1983 Die hemel en die aarde sal vergaan, maar my woorde nooit.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die hemel en die aarde sal tot 'n einde kom, maar my woorde sal beslis nie tot 'n einde kom nie.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die hemel en die aarde sal eendag verdwyn, maar my woorde sal altyd waar wees.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Julle dink die aarde en die hemel staan vas, maar Ek sê vir julle dat my woorde 100 maal vaster staan.