Matthew 24:33 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) So weet julle ook, wanneer julle al hierdie dinge sien, dat dit naby is, selfs voor die deur.
Afrikaans (NLV) 2011 Net so kan julle, wanneer julle al hierdie dinge sien gebeur, weet dat die einde op hande is.
Afrikaans 1933/1953 So weet julle ook, wanneer jullel hierdie dinge sien, dat dit naby is, voor die deur.
Afrikaans 1983 So moet julle ook wanneer julle al hierdie dinge sien, weet dat die tyd naby is, voor die deur.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) So moet julle ook, wanneer julle al hierdie dinge sien, weet dat dit naby is, voor die deur.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) So ook: Wanneer julle al hierdie dinge sien gebeur, dan moet julle weet die Here is naby, Hy sal gou kom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Net so moet al hierdie dinge waarvan Ek nou gepraat het, vir julle die blaartjies en blommetjies wees wat sê dat die Seun op pad is.