Matthew 24:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want waar die aas ook al is, daar sal die arende versamel word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Net soos ’n versameling aasvoëls die teenwoordigheid van ’n karkas aandui, so sal hierdie tekens wys dat die einde naby is.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Want oral waar die dooie liggaam lê, daar sal die aasvoëls saamkom. |
| Afrikaans 1983 | “Waar die aas ook al lê, daar sal die aasvoëls bymekaarkom.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Waar die karkas lê, daar sal die aasvoëls versamel. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Al die mense sal weet dat Ek kom, soos mense weet dat daar 'n dooie liggaam is wanneer hulle sien die aasvoëls kom bymekaar.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Immers, aasvoëls kom ook in groot troppe rondom vrot vleis bymekaar.” |