Matthew 24:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarom, as hulle vir julle sê: Kyk, Hy is in die woestyn; gaan nie uit nie; kyk, hy is in die skuilkamers; glo dit nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | As mense dan vir julle sou sê: ‘Kyk, Hy is in die woestyn,’ moenie gaan kyk nie. Of as hulle sou sê: ‘Kyk, Hy kruip in ’n geheime plek weg,’ moet hulle nie glo nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | As hulle dan vir julle sê: Kyk, Hy is in die woestyn -- moenie uitgaan nie; kyk, Hy is in die binnekamer -- moet dit nie glo nie. |
| Afrikaans 1983 | En as die mense vir julle sê: ‘Kyk, Hy is in die woestyn!’ moet julle nie daarheen gaan nie; of as hulle sê: ‘Hy is in die slaapkamer!’ moet julle dit nie glo nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | As hulle dan vir julle sê, ‘Kyk, Hy is in die woestyn!’ moenie daarheen gaan nie, of ‘Kyk, Hy is in die binneste kamers!’ moet dit nie glo nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En as die mense vir julle sê: ‘Kyk, Hy is in die woestyn!’ dan moet julle nie daarnatoe gaan nie. En as hulle vir julle sê: ‘Kyk, Hy is in 'n kamer!’ dan moet julle dit nie glo nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As die mense dus opgewonde skreeu: ‘Kom, Christus is daar buite die stad op ’n verlate plek,’ moenie julle daaraan steur nie; moenie eens moeite doen om te gaan nie. Of as hulle julle roep: ‘Kom gou, Hy kruip hier in die hart van die stad weg,’ glimlag net vir hulle en gaan julle gang. |