Matthew 24:25 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Kyk, ek het jou al voorheen gesê. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Let goed op, Ek het julle vooraf gewaarsku. |
| Afrikaans 1933/1953 | Kyk, Ek het dit vir julle vooruit gesê. |
| Afrikaans 1983 | Kyk, Ek het dit vir julle vooruit gesê. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Kyk, Ek het dit vooruit vir julle gesê. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moet luister, Ek het dit alles vir julle gesê voordat dit gebeur. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek waarsku julle nou voor die tyd. Moenie dat julle deur hulle op loop gesit word nie. |