Matthew 24:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar bid dat julle vlug nie in die winter of op die sabbatdag sal wees nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | En bid dat dit nie vir julle nodig sal wees om in die winter of op die Sabbat te vlug nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | En bid dat julle vlug nie in die winter of op die sabbat mag plaasvind nie. |
| Afrikaans 1983 | Bid dat julle nie in die winter of op 'n sabbatdag hoef te vlug nie, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Bid dat julle nie in die winter en op die Sabbat sal moet vlug nie; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moet bid dat julle nie in die winter of op 'n Sabbatdag sal moet vlug nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Vra God dat julle nie in die koue van die winter of op die sabbat hoef te vlug nie. |