Matthew 24:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En wee die swangeres en die wat soog in daardie dae!
Afrikaans (NLV) 2011 Hoe erg sal dit nie in daardie tyd wees vir vroue wat verwag of wat nog borsvoed nie!
Afrikaans 1933/1953 Maar wee die vroue wat swanger is en die wat nog soog, in daardie dae.
Afrikaans 1983 “Dit sal bitter swaar gaan met die vrouens wat in daardie tyd swanger is en met dié wat nog klein kindertjies het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wee hulle wat in daardie dae swanger is en borsvoed!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit sal in daardie tyd sleg gaan met vroue wat 'n baba verwag of wat kinders het wat nog aan hulle drink.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek kry veral vroue jammer wat dan babas verwag of klein babatjies het. Hulle gaan swaarkry!