Matthew 24:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Laat hom wat in die veld is, ook nie terugkom om sy klere te neem nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | As jy buite op die land is, moet jy nie eers omdraai om jou bo-kleed te gryp nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | en wie op die land is, moet nie omdraai om sy klere weg te neem nie. |
| Afrikaans 1983 | en die man wat op die land is, moet nie omdraai om sy klere te gaan haal nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en wie op die landerye is, moet nie terugdraai om sy bokleed te gaan haal nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En iemand wat op die koringland werk, moenie eers omdraai huis toe om sy klere te gaan haal nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As jy op die lande werk, moenie eers mooi gaan aantrek nie; maak net dat jy wegkom. |