Matthew 24:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Laat hom wat op die dak is, nie afkom om iets uit sy huis te neem nie.
Afrikaans (NLV) 2011 As jy op jou dakstoep sit, moet jy nie eers in die huis ingaan om in te pak nie.
Afrikaans 1933/1953 wie op die dak is, moet nie afkom om iets uit sy huis weg te neem nie;
Afrikaans 1983 Die man wat op die dakstoep sit, moet nie ingaan om sy goed uit die huis te gryp nie,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en wie op die dakstoep is, moet nie ondertoe gaan om besittings uit sy huis te gaan haal nie;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Iemand wat op die dak van sy huis is, moenie wanneer hy afklim, eers iets in die huis gaan haal nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) As jy op jou stoep sit, moenie eers weer in die huis ingaan om enigiets te gaan haal nie.