Matthew 24:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Laat dan die wat in Judéa is, die berge in vlug.
Afrikaans (NLV) 2011 “dan moet die mense van Judea na die heuwels toe vlug.
Afrikaans 1933/1953 dan moet die wat in Judiais, na die berge vlug;
Afrikaans 1983 dan moet dié wat in Judea is, die berge in vlug.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) dan moet hulle wat in Judea is, na die berge vlug,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer dit gebeur, dan moet die mense wat in Judea is, na die berge vlug.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “As julle in daardie stadium in die omgewing van Jerusalem is, moet julle so gou moontlik in die heuwels gaan wegkruip.