Matthew 24:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar hy wat volhard tot die einde toe, hy sal gered word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar elkeen wat enduit volhard, sal verlos word. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar wie volhard tot die einde toe, hy sal gered word. |
| Afrikaans 1983 | Maar wie tot die einde volhard, sal gered word. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wie egter volhard tot aan die einde, dié sal verlos word. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar as iemand tot die einde aanhou om My te volg, dan sal God hom red. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “So kan julle seker wees dat julle vir ewig saam met Hom sal leef; daarvoor sal Hy self sorg. Een ding is egter seker. Al hierdie haat en vyandskap sal die boodskap van God in hierdie wêreld nie kan stilmaak nie. |