Matthew 24:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En omdat die ongeregtigheid toeneem, sal die liefde van baie verkoel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die sonde sal so toeneem dat baie se liefde sal afkoel. |
| Afrikaans 1933/1953 | En omdat die ongeregtigheid vermeerder word, sal die liefde van die meeste verkoel. |
| Afrikaans 1983 | Omdat die minagting van die wet van God sal toeneem, sal die liefde by baie verkoel. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En omdat die wetteloosheid sal toeneem, sal baie se liefde afkoel. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Meer en meer mense sal nie doen wat God se wette sê nie, en daarom sal die liefde van die meeste mense min word. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Liefde gaan baie skaars word, want mense sal hulle nie meer steur aan wat God wil hê nie. Julle moet egter nooit God se hand los nie, nooit nie! |