Matthew 24:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En baie valse profete sal opstaan en baie mislei. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daar sal ook talle vals profete verskyn en hulle sal baie mense op ’n dwaalspoor bring. |
| Afrikaans 1933/1953 | En baie valse profete sal opstaan en baie mense mislei. |
| Afrikaans 1983 | “Daar sal baie vals profete kom, en hulle sal baie mense mislei. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Baie vals profete sal verskyn en hulle sal baie mense mislei. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daar sal baie vals profete kom en hulle sal vir baie mense verkeerd leer. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daar sal ook baie mense kom wat hoog en laag sal sweer dat hulle boodskappers van God is. Hulle is natuurlik skaamtelose bedrieërs. Die ergste is dat daar mense sal wees wat hulle gaan glo. |