Matthew 23:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hou van die boonste kamers by feesmaaltye en die hoofsitplekke in die sinagoges, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | En hoe verlustig hulle hulle nie in die ereplekke by feesmaaltye en in die sinagoges nie! |
| Afrikaans 1933/1953 | En hulle hou van die voorste plekke by die maaltye en die voorste banke in die sinagoges |
| Afrikaans 1983 | Hulle hou van die ereplekke by die feesmaaltye, en van die voorste plekke in die sinagoges |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle hou van die ereplek by feesmaaltye en die voorste sitplekke in die •sinagoges, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Hulle sit graag op die belangrikste plekke by die feeste en in die sinagoges. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | In die kerk hoef julle nie na hulle te soek nie. Julle sal hulle op daardie sitplekke kry waar niemand hulle kan miskyk nie. |