Matthew 23:38 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Kyk, jou huis word vir jou woes gelaat.
Afrikaans (NLV) 2011 “Julle moet besef, julle woning word vir julle verlate agtergelaat.
Afrikaans 1933/1953 Kyk, julle huis word vir julle woes gelaat!
Afrikaans 1983 Kyk, nou word julle stad as puinhoop aan julle oorgelaat.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Kyk, julle huis word vir julle verwoes agtergelaat.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet nou goed luister: Daar sal niemand in Jerusalem oorbly wat lewe nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jerusalem gaan ’n spookdorp word.