Matthew 23:36 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Voorwaar Ek sê vir julle, al hierdie dinge sal oor hierdie geslag kom. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Ek verseker julle, al die opgehoopte oordeel sal losbars oor hierdie generasie.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Voorwaar Ek sê vir julle, al hierdie dinge sal oor hierdie geslag kom. |
| Afrikaans 1983 | Dit verseker Ek julle: Die straf vir al hierdie dinge sal op die mense van vandag neerkom.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | •Amen, Ek sê vir julle: Al hierdie dinge sal op hierdie geslag neerkom.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek sê vir julle, en dit is seker: God sal julle straf oor alles, julle wat nou lewe.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek sê julle, julle is net so skuldig soos julle voorouers. God sal julle nie laat loskom nie. |