Matthew 23:33 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Slange, addergeslag, hoe kan julle die verdoemenis van die hel ontvlug?
Afrikaans (NLV) 2011 Julle slange! Julle addernes! Hoe sal julle ooit die oordeel van die hel kan ontvlug?
Afrikaans 1933/1953 Slange, addergeslag, hoe sal julle die oordeel van die hel ontvlug?
Afrikaans 1983 “Julle slange, addergeslag! Hoe sal julle ontkom aan die straf in die hel?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Slange, addergeslag! Hoe sal julle die oordeel van die Gehenna ontvlug?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle is soos slange, soos 'n klomp adders! Wie het vir julle gesê julle kan vlug sodat God julle nie sal straf in die hel nie?
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Julle klomp bedrieërs! Dink julle julle sal julle uit die hel kan loslieg?