Matthew 23:32 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Vul dan die maat van julle vaders. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | En júlle — maak julle dan maar die maat van julle voorouers vol! |
| Afrikaans 1933/1953 | Maak die maat van julle vaders dan vol! |
| Afrikaans 1983 | Gaan maar aan, maak klaar wat julle voorvaders begin het! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maak julle dan maar die maat van julle vaders vol. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moet klaarmaak wat julle voorouers begin het! |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe, maak julle nou maar daardie werk vir hulle klaar. Maak die beker vol! |