Matthew 23:30 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En sê: As ons in die dae van ons vaders was, sou ons nie saam met hulle deel gehad het aan die bloed van die profete nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Julle verklaar: ‘As ons in ons vaders se tyd gelewe het, sou ons nie by die moord op die profete betrokke gewees het nie.’ |
| Afrikaans 1933/1953 | en julle sê: As ons in die dae van ons vaders geleef het, sou ons geen deel met hulle gehad het aan die bloed van die profete nie. |
| Afrikaans 1983 | en julle sê: ‘As ons in die dae van ons voorvaders gelewe het, sou ons nie medepligtig gewees het aan die vergieting van die bloed van die profete nie.’ |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En julle sê, ‘As ons in die dae van ons vaders geleef het, sou ons nie saam met hulle deel gehad het aan die bloed van die profete nie.’ |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Julle sê: ‘As ons gelewe het in die tyd toe ons voorouers gelewe het, dan sou ons nie vir hulle gehelp het om die profete te vermoor nie.’ |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Julle beweer dat as julle destyds geleef het, julle nie hierdie manne van God kwaad sou aangedoen of sou doodgemaak het soos die mense destyds gedoen het nie. |