Matthew 23:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Blinde Fariseër, reinig eers wat binne-in die beker en die skottel is, sodat die buitekant van hulle ook rein kan wees. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Blinde Fariseër, was die beker eers aan die binnekant, en die buitekant sal vanself skoon word. |
| Afrikaans 1933/1953 | Blinde Fariseër, maak eers die binnekant van die beker en die skottel skoon, sodat ook die buitekant daarvan skoon kan word. |
| Afrikaans 1983 | Blinde Fariseër, maak eers die binnekant van die beker skoon, dan sal sy buitekant ook skoon wees. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Blinde Fariseër! Maak eers die binnekant van die beker skoon, dan sal ook die buitekant skoon wees. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Fariseër, jy wat blind is, jy moet eers die binnekant van die beker skoonmaak, dan sal die buitekant ook skoon wees. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Fariseërs, maak tog asseblief julle oë oop! Sorg eers dat die binnekant mooi skoon is. Dan sal die skottel weer gebruik kan word.” |