Matthew 23:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En elkeen wat sweer by die tempel, sweer daarby en by Hom wat daarin woon. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | En wanneer jy by die tempel sweer, sweer jy tog nie net daarby nie, maar ook by Hom wat daarin woon. |
| Afrikaans 1933/1953 | en wie sweer by die tempel, sweer drby en by Hom wat daarin woon; |
| Afrikaans 1983 | Wie by die tempel 'n eed aflê, lê 'n eed af by die tempel en by God wat daarin woon. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wie sweer by die heiligdom, sweer daarby en by Hom wat dit bewoon. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En iemand wat iets belowe en sê die tempel is sy getuie, belowe dit en sê die tempel en God wat in die tempel woon, is sy getuie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | [21-22] Antwoord vir My net dié vraag: Hoe kan gekruiste vingers, ’n stuk papier of die buiteblad van die Bybel nou ’n belofte maak of breek? ’n Belofte is mos ’n belofte! God steur Hom nie aan al hierdie dinge soos vingers of papier nie; vir Hom is ’n belofte ’n belofte wat nie gebreek mag word nie. Dit maak nie saak hoe die belofte gemaak is nie. |