Matthew 23:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | en gesê: Die skrifgeleerdes en die Fariseërs sit in die stoel van Moses. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Die skrifkenners en die Fariseërs is die amptelike vertolkers van die wet van Moses. |
| Afrikaans 1933/1953 | en gesê: Die skrifgeleerdes en die Fariseërs sit op die stoel van Moses. |
| Afrikaans 1983 | en gesê: “Die skrifgeleerdes en die Fariseërs het die gesag om die wet van Moses te vertolk. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Die skrifkenners en •Fariseërs sit op die stoel van Moses. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Die skrifgeleerdes en die Fariseërs is die mense wat die Wette van Moses kan verduidelik. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Glo My,” sê Hy, “die Joodse teoloë en Fariseërs weet presies wat daar in die wet van Moses geskryf staan. Al wat hulle heeldag doen, is om die wet te lees. |