Matthew 23:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Julle dwase en blindes, want wat is groter, die gawe of die altaar wat die gawe heilig?
Afrikaans (NLV) 2011 Hoe blind kan julle tog wees! Wat is immers belangriker, die offer of die altaar waardeur die offer geheilig word?
Afrikaans 1933/1953 Julle dwase en blindes, want wat is meer: die gawe, of die altaar wat die gawe heilig?
Afrikaans 1983 Julle blindes! Wat is belangriker: die offergawe of die altaar waardeur die offergawe geheilig word?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Blindes! Wat is belangriker, die offergawe of die altaar wat die offergawe heilig?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle is blind! Wat is die belangrikste: die offer of die altaar wat die offer gewyd maak?
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Wat ’n klomp onsin! Is daar nou skielik baie meer krag in die buiteblad van die Bybel as in julle gekruiste vingers?