Matthew 23:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Julle dwase en blindes, want wat is groter, die goud of die tempel wat die goud heilig? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Julle blinde dwase! Wat is die belangrikste, die goud of die tempel waardeur die goud geheilig word? |
| Afrikaans 1933/1953 | Julle dwase en blindes, want wat is meer: die goud, of die tempel wat die goud heilig? |
| Afrikaans 1983 | Blinde dwase! Wat is belangriker: die goud of die tempel waardeur die goud geheilig word? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dwase en blindes! Wat is belangriker, die goud of die heiligdom wat die goud heilig? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle is blind en dwaas. Wat is die belangrikste: die goud of die tempel? Want die tempel maak die goud gewyd. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Tog is julle so blind soos molle. Kyk net wat doen julle: julle sê vir mense dat as hulle iets beloof met hulle vingers gekruis, hulle nie hulle belofte hoef na te kom nie. |