Matthew 23:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar die grootste onder julle moet julle dienaar wees.
Afrikaans (NLV) 2011 Die belangrikste een onder julle moet die een wees wat dien.
Afrikaans 1933/1953 Maar die grootste van julle moet jul dienaar wees.
Afrikaans 1983 “Maar die grootste onder julle moet bereid wees om die ander te dien.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die belangrikste onder julle moet julle dienaar wees.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die persoon wat by julle die belangrikste is, hy moet die ander dien.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Die reël wat elke gelowige moet onthou, is: onder God se kinders is die een wat die ander dien die belangrikste.