Matthew 23:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe het Jesus met die skare en met sy dissipels gesê:
Afrikaans (NLV) 2011 Daarop het Jesus die menigte en sy dissipels soos volg toegespreek:
Afrikaans 1933/1953 Toe het Jesus die skare en sy dissipels toegespreek
Afrikaans 1983 Toe het Jesus die menigte en sy dissipels toegespreek
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe het Jesus vir die skare en vir sy dissipels gesê:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus het toe vir die mense en vir sy dissipels gesê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jesus draai toe na die groep mense wat naby Hom gesit het. Sy getrouste volgelinge was ook onder hulle.