Matthew 22:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Gaan dan op die grootpaaie, en almal as wat julle sal vind, bid vir die huwelik. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Gaan staan nou op die straathoeke en nooi almal wat julle raakloop om die bruilof by te woon.’ |
| Afrikaans 1933/1953 | Gaan dan op die kruispaaie en nooi almal wat julle mag vind, na die bruilof. |
| Afrikaans 1983 | Gaan nou uit na die straathoeke en nooi soveel mense as wat julle teenkom, na die bruilofsfees toe.’ |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Gaan dan uit na die kruispaaie en nooi soveel mense na die bruilofsfees as wat julle kan vind.’ |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Gaan nou na die plekke waar die hoofpaaie uit die stad uitgaan en nooi almal wat julle sien om te kom na die fees-ete.’ |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Gaan nooi nou almal uit wat julle in die hande kry. Dit maak nie saak waar hulle is nie.’ |