Matthew 22:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe sê Hy vir sy dienaars: Die bruilof is gereed, maar die genooides was dit nie waardig nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy sê toe vir sy slawe: ‘Die bruilof is gereed, maar die gaste wat ek genooi het, is hierdie eer onwaardig.
Afrikaans 1933/1953 Daarop sê hy vir sy diensknegte: Die bruilof is wel gereed, maar die genooides was dit nie werd nie.
Afrikaans 1983 “Toe sê hy vir sy slawe: ‘Alles staan klaar vir die bruilofsfees, maar die genooides was dit nie werd nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe sê hy vir sy slawe, ‘Die bruilofsfees is gereed, maar die genooides was dit nie waardig nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die koning sê toe vir sy slawe: ‘Alles is gereed vir die fees-ete, maar die mense wat ek genooi het, was nie die regte mense om na die fees te kom nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Toe sê die koning vir sy helpers: ‘Kom ons probeer weer. Alles is mos reg vir die fees om te begin. Net jammer die genooides was ’n hoop nikswerds.