Matthew 22:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die oorblyfsel het sy dienaars geneem en hulle kwaadwillig gesmeek en hulle gedood.
Afrikaans (NLV) 2011 Die res het die slawe gegryp en mishandel en selfs doodgemaak.
Afrikaans 1933/1953 En die origes het sy diensknegte gegryp en mishandel en doodgemaak.
Afrikaans 1983 En party het sy slawe gegryp en mishandel en doodgemaak.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die res van hulle het sy slawe gegryp, hulle sleg behandel en doodgemaak.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ander mense het sy slawe gegryp, hulle het slegte dinge gedoen aan sy slawe en hulle het die slawe doodgemaak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Party was so ongeduldig met die helpers wat so aanhoudend kom klop het dat hulle hulle sommer hardhandig verwilder het. Glo dit as jy wil, hulle het die helpers so seergemaak dat van hulle dood is. “Dit moes hulle nie gedoen het nie.