Matthew 22:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar hulle het dit gering gemaak en gegaan, die een na sy plaas, die ander na sy koopware. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Die genooides het egter net hulle skouers opgetrek en elders heen gegaan, die een na sy boerdery en die ander een na sy besigheid. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar hulle het hul daaraan nie gesteur nie en weggegaan, een na sy eie stuk land en 'n ander na sy handelsaak. |
| Afrikaans 1983 | “Maar die genooides het hulle nie daaraan gesteur nie, en die een het na sy stuk grond en 'n ander een na sy werkplek toe gegaan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar hulle het hulle nie daaraan gesteur nie en weggegaan, die een na sy stuk grond, die ander na sy besigheid. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar die mense wat genooi was, wou nie kom nie, hulle het weggegaan. Een man het na sy stuk grond gegaan, en 'n ander man na sy besigheid. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die genooides het egter hulle skouers opgetrek en aangegaan asof niks gebeur het nie. Die een het gaan kyk hoe sy boerdery vorder en die ander een is werk toe. |