Matthew 22:45 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | As Dawid Hom dan Here noem, hoe is hy sy seun? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “As Dawid Hom ‘Here’ noem, hoe kan Hy terselfdertyd sy seun wees?” |
| Afrikaans 1933/1953 | As Dawid Hom dan Here noem, hoe is Hy sy seun? |
| Afrikaans 1983 | “As Dawid self Hom ‘Here’ noem, hoe kan Hy dan Dawid se seun wees?” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “As Dawid Hom dan ‘Here’ noem, hoe kan Hy sy Seun wees?” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Dawid self noem die Christus ‘Here.’ Hoe kan die Christus dan Dawid se seun wees?” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Onthou, hy het dit gesê toe hy onder die inspirasie van die Heilige Gees was. Verklaar dan nou vir My: As Dawid die Messias ‘Here’ noem, hoe is dit moontlik dat Hy Dawid se seun ook nog kan wees?” |