Matthew 22:44 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die HERE het vir my Here gesê: Sit aan my regterhand totdat Ek u vyande gemaak het 'n voetbank vir u voete? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | ‘Die Here het vir my Here gesê: Sit aan my regterhand totdat Ek jou vyande heeltemal aan jou onderwerp het.’ |
| Afrikaans 1933/1953 | Die Here het tot my Here gespreek: Sit aan my regterhand totdat Ek u vyande gemaak het 'n voetbank van u voete? |
| Afrikaans 1983 | “ ‘Die Here het vir my Here gesê: Sit aan my regterhand totdat Ek jou vyande aan jou onderwerp het.’ |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ ‘Die Here het vir my Here gesê: Sit aan my regterhand, totdat Ek jou vyande onder jou voete geplaas het’? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Dawid het gesê: “ Die Here het vir my Here, die Koning, gesê: Sit hier langs My, op die belangrikste plek. Ek sal jou vyande voor jou laat buig, en jy sal jou voete op hulle sit. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ‘God, die Here, het vir my Here gesê: Kom sit op die spesiale ereplek hier langs My, totdat Ek al jou vyande magteloos voor jou voete laat lê.’ |